bediening_1536x400
Header Banners_600 x 900px Mobile_4

Parkeer Span

Ons span dien as die eerste indruk vir mense wat na Veranderde Lewens kom deur hul reeds by parkering te verwelkom asook deur ‘n veilige en doeltreffende parkeerervaring te bied. 

Veranderde Lewens Verwelkoming Span

Verwelkoming Span

Ons span is verantwoordelik vir ‘n verwelkomende, hartlike ervaring wanneer mense die perseel betree. 

“Steam Team”

Span is verantwoordelik om die teetuin te beman asook spesifiek met gemeentelede en besoekers te konnekteer beide in die teetuin en in die ouditorium.

Veranderde Lewens Verversings

Verversingspan

Hierdie span dien graag die gemeente deur verversings te maak/reël, asook te bedien, vir geleenthede soos bv. begrafnisse, kursusse of konferensies.

 

Welkom by ons Span

Vul jou besonderhede in en Tersa sal jou kontak.

Welkom by ons Span

Vul jou besonderhede in en Robyn sal jou kontak.

Welkom by ons Span

Vul jou besonderhede in en Maritza sal jou kontak.

Welkom by ons Span

Vul jou besonderhede in en Henk sal jou kontak.