soultrackbanner
soultrackbannermobile

soultrack

Restorasie in die lewe van elke mens is reeds ten volle voorsien deur die
afgehandelde werk van Christus aan die kruis. Persoonlike restorasie begin met
‘n persoonlike keuse om ten volle e aanvaar wat Christus gedoen het. Persoonlike
restorasie word ‘n voortdurende, transformerende realiteit vir elkeen van ons wanneer
ons ons gedagtes (siel) – die manier hoe ons dink en sien – belyn met die Waarheid.

SoulTrack is nie ‘n berading sessie nie, maar ‘n tyd van interaksie met
Vader, Seun en Heilige Gees ter wille van heelheid en vryheid.

*Alle inligting sal as vertroulik hanteer word en
slegs vir die SoulTrack-proses gebruik word.