Web (1536 × 400 px)
2

mense k’nekt. lewens verander.

Kleingroepe is die hart van ons kerk en die voertuig wat ons gebruik om vir mekaar om te gee.
Ons glo gemeenskap is baie belangrik en ons sal graag wil sien dat elke persoon in ons kerk by ‘n
Kleingroep inskakel. Dit is ‘n plek waar jy broederskap sal vind en saam sal groei in jou pad met God!

(Ons glo) daar is ‘n groep vir almal—insluitend jou!

As jy nog nie in ‘n Kleingroep is nie, hoekom sluit jy nie vandag by ‘n Kleingroep aan nie? Sien hieronder van
ons Kleingroepe vir hierdie kwartaal, kontak gerus die kleingroepleier van die groep waarby jy graag wil aansluit.

Vir meer inligting kontak ons Kleingroepkoördineerder
Kantoor: 011 760 2669   Epos: info@vlng.co.za

Skakel vandag in by 'n kleingroep

Skakel vandag in by 'n kleingroep

Ons kan nie wag om jou daar te sien nie!